O/16A hokkiedogters is Noordvaalkampioene!

MIDDELBURG SE EIE ONSTUITBARE O/16A HOKKIESPAN


Hoërskool Middelburg se o/16A hokkiespan bewys weer dat hulle waardige wenners is.  ‘n Kort geskiedenis van hierdie span wat in 2009, 2010 en 2011 skitterende prestasies gelewer het:

 

 

  • Super 12 wenners in 2009 en 2010
  • Super 16 wenners
  • Ligawenners in 2009, 2010 en 2011
  • Mpumalanga wenners in 2009, 2010 en 2011
  • Noordvaal Finaal naaswenners in 2009
  • Noordvaal wenners in 2010 en 2011
  • 5 Provinsiale spelers opgelewer in 2009
  • 3 Bokkieweekspelers opgelewer in 2010
  • 8 Provinsiale spelers opgelewer in 2011
  • 1 S.A. speler o/16 opgelewer in 2011
  • Hulle speel in 9 finale en wen 8 daarvan.
  • Vanjaar (2011) het hulle in 19 wedstryde ‘n verstommende 90 doele aangeteken en slegs drie doele afgestaan.
  • Dit beteken hulle skiet ‘n gemiddeld van 4.7 doele per wedstryd en staan 0.157 doele af.
noordvaal_finaal_20_aug_2011_115_web.jpg
 
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms - Afrikaans

doc Brief vir voornemende middies vir 2013

doc Toelatingsvorm

Skool toelating vorms -Engels

jpg Letter for application 2013

doc Application form mhs 2013

jpg Grade 8 2013

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Kalender

Onthou om die "School Communicator" dop te hou vir die nuutste gebeure!

Wat gebeur op Facebook?