Interhuis 2012
INTERHUIS: Van links na regs: Stephanie Enslin - Senior Victrix Ludorum, Jan Cornelius - Snr Victor Ludorum, Goodman Mkhwanazi - Junior Victor Ludorum, Louise Hertzog - Junior Victrix Ludorum ... geniet julle kontantprys! Ek glo julle gaan pouse baie maatjies hê ... bly maar weg van die kafeteria!

Die matrieks wen die geesbeker. 

Wenners van atletiek: Graad 9's
Tweede: Graad 11's
Derde: Matrieks

Baie geluk Middies!
interhuis_2012.jpg
 
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms - Afrikaans

doc Brief vir voornemende middies vir 2013

doc Toelatingsvorm

Skool toelating vorms -Engels

jpg Letter for application 2013

doc Application form mhs 2013

jpg Grade 8 2013

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Kalender

Onthou om die "School Communicator" dop te hou vir die nuutste gebeure!

Wat gebeur op Facebook?