Sport
Atletiek

 

 ATLETIEK VRYDAG: 5 Februarie 2010 Deelnemende Skole:  Lydenburg, Ligbron, Rob Ferreira, Steelcrest en MHSDie volgende atlete het eerste plekke behaal by die PRESTIGE ATLETIEKBYEENKOMS wat MHS aangebied het.  200m Verspring Seuns   O/16    Vusi Masina  835 ABSA punte Hoogspring Dogters       O/14    Sheron Smit 854 ABSA punteSpiesgooi  Dogters         O/15    Danelle Wessels 300m hekkies   Dogters  O/15   Stephanie EnslinGewigstoot  Dogters       O/15   Danelle GerickeSpiesgooi  Dogters         O/16   Michelle Lombaard800m     Dogters             O/17   Kallie Beyers1500m Dogters               O/17   Nicole DealeDiskus   Dogters             O/17   Felicia Kruger3000m  Dogters              O/17   Leandra Steinman400m  Dogters                O/19  Anel Wijma90 m hekkies Seuns       O/14  Mpho LeshalabeGewigstoot  Seuns         O/15  Manual Morowane300m hekkies Seuns      O/15  Happy SelepeSpiesgooi  Seuns           O/17  Jaco BischoffGewigstoot Seuns          O/17 Jaco Bischoff  855 ABSA punte Anele Blaauw Seuns O/17 110m hekkies + hy breek die baanrekord in die 400m hekkies. TYD: 57.20Diskus Seuns O/19  Tertius CarlileHoogspring  Tladi Kgomotso

 

Lees Meer...
 
Drummies

2009

Middies Drummies het op 'n hoë noot afgeskop vir 2009 ...

Lees Meer...
 
Gholf

2008 was 'n baie goeie jaar vir Middies se gholf spelers. Ons lewer twee Mpumalanga spelers, Pieter Botha en Joggie Vermooten.

Lees Meer...
 
Hokkie: Meisies

Al MIDDIES se Mpumalanga Provinsiale spelers

 mpumalanga_spelers_2009reg.jpg

 

 

 

 






















O/14A

Die o/14A hokkiespan van MHS speel goeie hokkie en is ligawenners en vorder tot in die finaal van die Makro skole Noordvaal.

 dsc02236.jpg

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

O/15A

Die O/15A hokkiespan speel net sulke goeie hokkie.  Ook hulle word as die ligawenners gekroon en vorder tot in die kwart-finaal van Noordvaal (Makro skole).   

 

 

 

 

 

 

O/15B

Die onder 15B hokkiespan het baie goeie hokkie gespeel.

img_0469reg.jpg


 

  

  

  

    

  

  

  

  

  

  

  

  

  

  

  

  

  

  

  

O/16A

Die dogters het gesorg vir 'n ongelooflike jaar.  Hulle was Super 12,  Mpumalanga Makro skole wenners, en het tot die tweede rondte van die Noordvaal Groot skole liga gevorder.
































EERSTE HOKKIESPAN
Hulle was regte "ou" staatmakers. Hul was Liga Naaswenners.  Ons wen HTS Middelburg 2    1.  MOOI SO!!!
1stesreg.jpg
dsc_0136.jpg
Lees Meer...
 
Hokkie: Seuns
Internasionaal word seunshokkie in 3 ouderdomsgroepe gespeel nl.  o/14, o/16 en o/18. As gevolg van die groot aantal Middieseuns wat hokkie wil speel, moes ons soveel as moontlik spanne inskryf om aan die liga deel te neem. Dit is  waarom MHS twee 1ste spanne het wat in die o/18 liga speel en 'n o/15 span wat in die o/16 liga speel wat  'n reuse sukses blyk te wees. In 2008 eindig ons 1ste span tweede in die Liga!!



Eerste Span
 seuns_1stesreg.jpg










 



















 
Lees Meer...
 
Krieket

Middies spog met 7 seunspanne en een dogterspan. Die seuns spanne sluit die volgende in: 1ste, 2de, 3de, 4de, o/15A, o/14 A en B-spanne. Ons speel vanaf 2005 met ten minste 2 spanne in die Mpumalanga finale en met 3 of meer spanne in die kwart- en semi-finale.

Middies se eerste krieketspan is Mpumalanga wenners in die Nasionale pro 20 krieketreeks.  Baie geluk!

 

Lees Meer...
 
Landloop

Skole Landloop 2009

MHS se O/19 dogters is die Nkangala wenners.

Die span is: Therine Stander, Willicia Fourie, Leandra Steinman, Crystal Erichsen, Estelani Kasselman en Stephni Pretorius.

Dogters Nkangala wenners:

Therine Stander - O/19 Wenner

Willicia Fourie - O/17 Wenner

Estelani Kasselman - Tweede O/17 

Seuns Nkangala wenners:

Happy Selepe - Wenner

Siyabonga Macie - Tweede

Die volgende oud-leerders presteer baie goed gedurende die landloopseisoen en word gekies vir die Mpumalanga span.

Lees Meer...
 
Muurbal
Middies se energieke en geesdriftige muurbalspelers speel in 'n vriendskaplike liga teen Kriel, HGH , Kanonkop, HTS Middelburg en Ben Viljoen. In 2007 het veral ons seuns B-span baie goed gevaar en was hulle onoorwonne in die liga.


Lees Meer...
 
Netbal

Middies het 10 netbalspanne wat aan die Super 12 en liga deelneem. 

 

 

Lees Meer...
 
Rugby

Rugby Geskiedenis

Hoërskool Middelburg het die volgende Springbok spelers opgelewer: Wynand Claasen (Kaptein) 1981, Tommy Du Plessis 1980, Conrad Breytenbach (7's), Francios Roussow (SA Skole).

MHS was ook die wenners van die o/16 Beeldtrofee in 1990

Lees Meer...
 
Skaak
Hoërskool Middelburg het huidiglik 1 skaakspan. Ons beoog 'n grootskaalse veldtog om meer Middies skaak 'gereed' te kry. Ons speel in die Middelburg - Witbank Liga.

 

Lees Meer...
 
Skyfskiet
Die Junior Skietspan van MHS het aan die Streek Skietkompetisie deelgeneem.  Hierdie span was eerste in die street met die hoogste gesamentlike punte.  Hulle is ware ambassadeurs vir ons skool waarop ons opreg trots is.

Lees Meer...
 
Sport Prestige - Nasionale Verteenwoordigers

Die volgende leerlinge het besonder goed gevaar in hulle onderskeie sport kategorieë en het tot op Nasionale vlak gevorder:

 

Lees Meer...
 
Swem

Middelburg Hoër hou elke jaar 'n swemgala tot groot pret van die kinders. In 2008 het die volgende leerders baie goed presteer:

Lees Meer...
 
Tennis

Liga 2009

Ons eerste dogters tennisspan wen Ermelo Hoërskool tydens die Mpumalanga Hoërskool Tennis Finale en word dan ook aangewys as die Mpumalanga Wenners Dogterstennis.

2009

Christelle Le Roux, Crystal Erichsen, Nicole Alberts, Steyn le Roux, Gerhard Nel verwerf Mpumalanga kleure.
Steyn le Roux gaan na Durban om die klub te verteenwoordig. Hy is die klubkampioen.
Tweede dogterspan wen die Wes Mpumalanga liga.


Lees Meer...
 
Tennis
 
Wintersport skop af met Survivor-aand!

dsc02128.jpgMiddies se wintersportseisoen het op 'n hoogtepunt afgeskop met ons Survivor-aand waar al die sportspanne en borge van 2010 aan ons ouers en die media bekendgestel is.

 

Ons bedank graag al die borge wat 2010 se sportmanne en -meisies so ongelooflik ondersteun. 

eerste_netbalspan_2010.jpg eerste_hokkieseunsspan_2010.jpg
 
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Login Form





Lost Password?
Kalender
« < March 2010 > »
M T W T F S S
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31 1 2 3 4