MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
1961 REUNIE

Reunie 1961 - 2011

"Ek sou so graag in julle midde wou wees om aan elkeen 'n handdruk te gee en baie dankie te sê vir julle bydrae tot die skepping van Middelburg Hoërskool se roemryke verlede" Mnr. George Claassen (Boodskap van MHS hoof 1954 -1969 uit Bloubergstrand)

"Vyftig jaar klink na ʼn lang tyd maar in werklikheid het dit so gou verby gegaan....ons was bevoorreg om in ʼn besonder stabiele en mooi tydperk in ons land se geskiedenis by Middelburg Hoër te kon skoolgaan: daar was vaste sekerhede, waar waardes soos dissipline, deursettingsvermoë, hardwerkendheid, karakter, integriteit, is by ons vasgelê. Ons is geleer dat dat dit wat die moeite werd is in die lewe kan slegs deur harde werk bekom kan word"  Boodskap van die hoofseun van 1961, Henri van Loggerenberg.

Reëlings is getref deur: Annie van Greunen en Gerrit Engelbrecht hulle is van die Afrikaanse klas van 1961 en Jean Senekal van die Engelse klas van 1961.  Almal het hul dank uitgespreek vir puik reëlings. Daar het selfs van die oud-Middies in die Voorspoed koshuis geslaap.  Hulle het saam ontbyt in die Boonste Restaurant geniet. Die Afrikaanse groep het die aand ‘n opskop in dieselfde Restaurant gehad, met musiek, rook en ligte..oud maar definitief nie koud! Die Engelse groep het die aand hul eie funksie by Midway Hotel gehad.

 

 

 


 

 

 Die Engelse en Afrikaanse groep het heerlik saam 'n laat ontbyt genuutig in die Boonste Restaurant by MHS.

eng_en_afr_groep_saam_45_van_1961_web.jpg

 
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4