|
Reunie
1961 - 2011
"Ek sou so graag in julle midde wou wees
om aan elkeen 'n handdruk te gee en baie dankie te sê vir julle bydrae tot die skepping van Middelburg Hoërskool se roemryke verlede" Mnr. George Claassen (Boodskap van MHS
hoof 1954 -1969 uit Bloubergstrand)
"Vyftig jaar klink na ʼn lang tyd maar in werklikheid het dit so gou verby gegaan....ons was
bevoorreg om in ʼn besonder stabiele en
mooi tydperk in ons land se geskiedenis by Middelburg Hoër te kon skoolgaan: daar was vaste sekerhede, waar waardes soos
dissipline, deursettingsvermoë,
hardwerkendheid, karakter, integriteit, is by ons vasgelê. Ons is geleer dat dat dit wat die moeite werd is in die lewe kan
slegs deur harde werk bekom kan word"
Boodskap van die hoofseun van 1961, Henri van Loggerenberg.
Reëlings is getref
deur: Annie van Greunen en Gerrit Engelbrecht hulle is van die Afrikaanse klas
van 1961 en Jean Senekal van die Engelse klas van 1961. Almal het hul dank uitgespreek vir puik reëlings. Daar het selfs van die oud-Middies in die Voorspoed koshuis
geslaap. Hulle het saam ontbyt in die
Boonste Restaurant geniet. Die Afrikaanse groep het die aand ‘n opskop in
dieselfde Restaurant gehad, met musiek, rook en ligte..oud maar definitief nie
koud! Die Engelse groep het die aand hul eie funksie by Midway Hotel gehad.
|
|
Lees Meer...
|
|
|
Hallo Middies
Ek het julle webblad toevallig deur Die Knoop raakgeloop.
Ek sien toe dat julle ‘n 50-jarige reunie in 2011 gehad het vir die 1961 matrieks.
Ek het in 1962 by Middies matriek geskryf.
Wat van ‘n 50-jarige reunie vir die 1962 matrieks???
Ek sal julle webblad/facebook nou gereeld dophou.
Wees rotsvas!
Prof Cornelius J Fourie
|
|
|
18 Augustus 2012: 1972 Matrieks - 40 jaar Reunie. Olifantsrivier Lodge. Navrae:
Marileen van Wyk: 083 271 9589,
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
|
|
Wynand Claassen
Middelburg Hoër het 'n ongelooflike geskiedenis en unieke tradisie van bykans 90 jaar. Daar het groot name op daardie banke gesit en wat diep spore op alle gebiede in die samelewing getrap het.
Dat die skool die laaste klompie jare vanuit 'n benarde posisie opgestaan het, het wondere vir die skool beteken. Deur toewyding en die regte besluite te neem, het die hoof en personeel weer begin om die tradisie te laat herlewe en met ander groot skole te kan kompeteer op alle vlakke.
Nou is die tyd om die tradisie na die volgende vlak te neem deur menige oud-leerlinge regoor die land te mobiliseer om 'n bydrae te lewer.
Stuur ons jou boodskap...
Ons sal graag wil he dat alle oud Middies moet deel bly van die skool se gees en geskiedenis. Epos asb vir ons enige boodskappe wat ons dan op die bladsy kan plaas, sowel as enige navrae.
|
|
Lees Meer...
|
|
Rugby Legendes
- Wynand Claassen (Kaptein) 1981
- Tommy Du Plessis 1980
- Conrad Breytenbach (7's)
- Francois Rossouw (SA Skole)
|
|
|
Die volgende reunies (wat ons van weet) word beplan vir 2011:
Gaan soek ook jou jaargroep op Facebook by "oud Middies van .....(jou jaargroep)....jy sal verbaas wees om te sien hoeveel oud Middies het kontak met mekaar!
1961:
13 Augustus 2011 te MHS
Kontaknommers:
Gert Engelbrecht 084 464 8645
Hester Burger 082 922 2277
1971:
2-4 Sept. 2011 Oog Aftree-Oord
Kontak: Irene (Grobler) Boshoff )72 446 4445
1981:
Sandy U Hudson
1986:
Hanlie Weber (Kyk by Oud Middies van 1986)
1991:
Steyn Rossouw
Paul: 076 1449298
2001:
Johan: 082 566 3481
Tania: 082 684 1221
|
|
|