| MHS Skoollied |
|---|
|
|
| Hoof Indeks | ||
|---|---|---|
|
| Informasie | ||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| Matriekuitslae 2011 |
|
Matrieks 2011 se uitslae:
Van die 160 matrikulante wat die NSS eksamen by MHS geskryf het, slaag almal behalwe twee leerders wie se uitslae onvolledig is. Dit gee ons 'n slaagsyfer van 99,375%.
263 A simbole,
242 B simbole,
248 C simbole.
Ons toppresteerders se uitslae is as volg:
Elsa Kleynhans: 9 Onderskeidings
Diaan Nell: 8 Onderskeidings
Karla-Mart Beyers: 7 Onderskeidings
Rachelle Deale: 7 Onderskeidings
Jessica Roder: 7 Onderskeidings
Crystal Erichsen, Monique Pieterse, Hishaam Paulse, Ashrima Rampersad het elk 6 A's losgeskryf.
Danielle du Toit, Ilze Botes, Inge Kleynhans, Cheree Maxted en Duart Teessen het elk 5 onderskeidings!
Die leerders wat elk 4 onderskeidings behaal het is:
Leon Fouche, Belinda du Plessis, Chandre Grobbelaar, Antoinette Lottering, Marietjie McDonald, Monique Prinsloo, en Muhammed Tayob.
Die volgende leerders het elk 3 A's:
Anelia de Kock, Mia Koster, Carmen Cross, Bernard Coetser, Claudia de Beer, Nickien Naude, Simone Roodt, Michelle Ruthven, Izak Uys, Sone Viljoen en Mark Backer.
84 matrikulante het universiteitsvrystelling, 'n verdere 71 kwalifiseer vir ander tersiere onderrig.
Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders. Mag jou toekoms blink en rooskleurig wees. Ons hou jou dop en hoor graag gereeld van jou!
|
| Toelatingsvorms |
|---|
Skool toelating vorms - Afrikaans
Skool toelating vorms -EngelsEpos : This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it |
| Kalender |
|---|
|
Onthou om die "School Communicator" dop te hou vir die nuutste gebeure! |
| Wat gebeur op Facebook? |
|---|
Brief vir voornemende middies vir 2013
Letter for application 2013