| MHS Skoollied |
|---|
|
|
| Hoof Indeks | ||||
|---|---|---|---|---|
|
| Informasie | ||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| Toelatingsvorms |
|---|
Skool toelating vormsKoshuis toelating vormsEpos : This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it |
| Vereistes vir akademiese toekennings: |
|
· Beste prestasie in elke vak · Vir ‘n akademiese balkie: (of halfkleure - akademie) Graad 8 & 9: 80 tot 84% Gebaseer op Jaarpunt Graad 10 & 11: 75 tot 79% Roupunt gemiddeld
· Vir erekleure: Graad 8 & 9: 85% tot 89% - Erekleure Brons 90% tot 94% - Erekleure Silwer 95% - 100% - Erekleure Goud Graad 10 & 11: 80% tot 84% of 5 A's - Erekleure Brons 85% tot 89% - Erekleure Silwer 90% - 100% - Erekleure Goud
Erekleure Brons word ook toegeken aan leerlinge wat drie jaar agtereenvolgend 'n balkie verwerf het. Erekleure Silwer word ook toegeken aan leerliknge wat drie jaar agtereenvolgend Erekleure Brons verwerf het. Erekleure Goud word ook toegeken aan leerlinge wat drie jaar agtereenvolgend Erekleure Silwer verwerf het. |
Afrikaans
Afrikaans