MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Slaagvereistes: Graad 8 - 12

SLAAGVEREISTES GR 8 EN 9

    

  • Een van die twee tale moet 'n 40% gemiddeld behaal word en die ander taal 30%. Wiskunde moet 'n 40% gemiddeld behaal word.

 

  • Enige 4 ander vakke moet 'n gemiddeld van 40% behaal word.

 

SLAAGVEREISTES GR 10 TOT 12

 

  • In Afrikaans Huistaal moet 40% behaal word.
  • Van die 6 oorblywende vakke moet in                  

                              2 vakke 40% behaal word en

                              3 vakke 30% behaal word.

  • Een vak mag gedruip word mits dit nie Afrikaans is nie.

 

 
Sport - Shop