| MHS Skoollied |
|---|
|
|
| Hoof Indeks | ||||
|---|---|---|---|---|
|
| Informasie | ||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| Toelatingsvorms |
|---|
Skool toelating vormsKoshuis toelating vormsEpos : This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it |
| Akademiese- en Kultuurprysuitdeling - Beleid |
|
BELEID VIR KULTUUR- EN AKADEMIESE PRYSUITDELING 1. AKADEMIE: 1.1 Beste prestasie in ‘n vak Gr. 12 (min 70%) Gebasseer op jaarpunt en aanvaarbare standaard. Prestasiesertifikaat per vak. Koopbewys per vak van ‘n sekere waarde. Einde van die jaar. Bedrag word elke jaar bepaal.
1.2 Bereiking van ‘n sekere gemiddeld Gebaseer op jaarpunt Gr. 8 & 9 a) 80 - 84%: Half Erekleure en balkie. b) 85%: Erekleure Brons. c) 90%: 2de Dux en Erekleure Silwer d) 95%: Dux en Erekleure Goud
· Leerder vertoon sertifikaat by skoolfondskantoor en koop balkie of brons sakwapen. · Januarie Prysuitdeling
Gr. 10 & 11: a) 75 - 79%: Half Erekleure en balkie b) 80% of 5 A's: Erekleure Brons c) 85%: 2de Dux & Erekleure Silwer d) 90%: Dux & Erekleure Goud
a) 70 - 74%: Half Erekleure en balkie b) 75% of 5 A's: Erekleure Brons c) 80%: 2de Dux & Erekleure Silwer Oktober Prysuitdeling d) 85%: Dux & Erekleure Goud
1.3 Meriete Toekennings Top Tien per graad vanaf Graad 8 - 11 Merietebewys van afslag van 10% Januarie vir die res van die jaar
1.4 Medaljes Dux-leerling per graad Goud vir Dux in elke graad. Tydens prysuitdeling. Graad 12 tot 2de en 3de Dux kry ook ‘n medalje, silwer en brons Onderskeidelik. Sien by punt 1.2 vir vereistes van Erekleure toekennings. Graad 12 Prysuitdeling in Oktober. Graad 8 tot 11 Prysuitdeling in Januarie. Leiers: Goud vir hoofleiers en silwer en brons vir ander, soos bepaal deur leiervoogde.
1.5 Trofeë Soos aangedui op trofeë, bv. Beste leerling in ‘n vak of aktiwiteit. Wisseltrofeë - leerling ontvang klein gegraveerde model as eie. Word jaarliks toegeken en gegraveer aan die einde van die jaar of by die prysuitdeling in Januarie.
1.6 Top Tien in die tweede en vierde kwartaal Gebasseer op gemiddelde persentasie. Groottotaal - nie vakke nie. Roostervakke word in aanmerking geneem. Sertifikaat. Saalopening na die eksamen. Alle vakke moet geskryf word gedurende die eksamen.
2. SKOOLBESOEK:
2.1 5 Jaar nooit afwesig nie. Hoërskoolloopbaan. Spesiaal ontwerpte sertifikaat van skool. Einde van graad 12.
2.2 12 Jaar nooit afwesig nie. Hele skoolloopbaan. Spesiaal ontwerpte sertifikaat van skool. Laerskoolbewys essensieel
3. KULTUUR:
3.1.1 Interne Redenaars: Junior en Seniors Wenners ontvang ‘n Prestasiesertifikaat 3.1.2 Debat Wenners ontvang ‘n Prestasiesertifikaat 3.1.3 Public Speaking Wenners ontvang ‘n Prestasiesertifikaat 3.1.4 Interhoër Redenaars Wenners ontvang ‘n Prestasiesertifikaat 3.1.5 Redenaars Dring deur na ATKV Mpumalanga Finaal Half Erekleure en balkie 3.1.6 ATKV: As 1 van 2 wat deurdring na finaal Erekleure Brons Finaal: 2de of 3de Erekleure Silwer Wenner: 1ste steun, 1ste dogter, 1ste onvoorbereid Erekleure Goud
3.2 Mpumalanga Jeugkoor: Moet ‘n volle jaar lid wees Erekleure Brons vir 1ste en 2de jaar Erekleure Silwer vir ‘n derde jaar Erekleure Goud - Nasionale Prestasie
3.3 Blyspel, Produksie, ens: Op meriete Half Erekleure en balkie
3.4 Skoolkoor: Helfte plus een optrede Prestasiesertifikaat
3.5 Visuele Kuns en Skryfkuns: Op meriete volgens omvang en standaard van kompetisie Prestasiesertifikaat Half Erekleure en balkie Erekleure Brons, Silwer of Goud - Publikasie
3.6 Taalbond: Skool se toppresteerder Prestasiesertifikaat
3.7 Landsdiens: S.A. Kleure Erekleure Brons - moet ‘n volle jaar dien Erekleure Goud as in S.A.-span opgeneem word.
3.8 Klank, VRL, clavier speel met opening en skoolfunksies of ander dienslewering: Pligsgetrou diens gelewer deur die jaar Prestasiesertifikaat
3.9 Eisteddfods - Nelsprit, Middelburg, Pretoria, Artium, Nasionaal: 3 Keer Goud/Diploma: Ontvang Prestasiesertifikaat 3 Keer Prestasiesertifikate: Half Erekleure en balkie 9 Diplomas: Half Erekleure en balkie 3 Keer Half Erekleure: Erekleure Brons 3 Keer Erekleure Brons: Erekleure Silwer Algehele wenner Nasionaal Eisteddfod (Mpumalanga): Erekleure Brons Kategoriewenner Nasionaal Esiteddfod (Suid-Afrika): Erekleure Silwer Algehele wenner Nasionaal Eisteddfod (Suid-Afrika): Erekleure Goud
Skool moet by Eisteddfod geaffilieer wees.
3.10 Internasionale Deelname: 3.10.1 Goud in enige toekenning: Half Erekleure en balkie 3.10.2 Afdelingswenner: Erekleure Silwer 3.10.3 Algehele wenner: Erekleure Goud
3.11 Redenaars: 3.11.1 Wenners en naaswenners van Mpumalanga en deelname aan Nasionale kompetisie: Erekleure Brons 3.11.2 Deelname aan Mpumalanga halfeindrondte: Half Erekleure en balkie 3.11.3 Naaswenners van Nasionale kompetisie: Erekleure Silwer 3.11.4 Wenners Nasionale kompetisie: Erekleure Goud
3.12 Moot Court: Mpmumalanga naaswenners: Half Erekleure en balkie Mpumalanga wenners: Erekleure Brons Nasionale wennrs: Erekleure Goud
3.13 S.A. Championships for performing Arts te Rustenburg: Medaljes - enige drie: Prestasiesertifikaat Ander Kunswedstryde: Half Erekleure Eisteddfods: Erekleure Brons Kategoriewenner: Erekleure Silwer Algehele wenner: Erekleure Goud
3.14 Kultuurbekers: Puntestelsel Ontvang trofee
Puntetoekenning: Landswye deelname = 4 Provinsiaal = 2 Plaaslik = 1
3.15 Buitemuurs: 3.15.1 S.A. & Mpumalanga Kleure: Prestasiesertifikaat
Kunste: Sang/Dans/Kunste: 3.15.2 Slegs Mpumalanga Kleure: Prestasiesertifikaat
JANUARIE PRYSUITDELING:
· Verpligte bywoning van die graad 8A en B-klasse · Ontvang spesiaal ontwerpte sertifikaat vir hulle prestasies in Graad 7. Moet voldoen aan dieselfde vereistes as Graad 8.
|
Afrikaans
Afrikaans