MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
Jeugskou

MIDDIES KAN BOER!!

JEUGSKOUWENNERS:  03 MAART 2011 ERMELO

·        Sherise du Preez :              2de algeheel in perdeafdeling

·        Hein Engelbrecht              :              2de algeheel in skaapafdeling

·        Eduan Naudé en                              3de plek behaal in skaapafdeling

·        J.M. Rheeder                     :              4de plek behaal in skaapafdeling

·        Sheldine de Lange

en Sonja Coetzee              :              Weer afdeling met konyne

·        Andrea Potgieter              :              2de algeheel in hoenderafdeling

·        Morné de Lange              :              1ste algeheel in die duiwe afdeling

Die vleisbeesafdeling het groot kompetisie opgelewer.  Middies het hul goed van hul taak gekwyt:

v  Heinrich Roos

v  Charles Venter

v  Juan Duminey

v  Gerlu Roos

v  Michael Lingen

v  Hendrik Appelgryn

v  Maritz Breytenbach

Stiaan Heyns en Marchel Basson wen die Junior Vleisbees Afdeling.

 

 

 

 

Daar word elke jaar na geleenthede getoer, en soos die landbou glo ons sterk daarin dat die beste manier om in iets te presteer is om soveel as moontlike praktiese ondervinding op te doen. Daar word ook heelwat geleenthede geskep waar die leerders van professionele mense kan leer. maritz_breytenbach_gerlu_roos_web.jpg

MHS leerders presteer baie goed in Jeugskou, want dit is nie net 'n passie nie, maar dit word ook baie geniet.

jeugskou_2011_web.jpg 

  

 
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4