MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
Landbou
Inleiding

Hoërskool Middelburg is bevoorreg om hulle eie plaas te hê. Die plaas is ongeveer 5km van die Hoërskool af en is geleë op die Stoffbergpad. Vir ons is dit baie belangrik dat die leerders so gou as moontlik ondervinding en kennis opbou op die plaas.

 

Lees Meer...
 
Is jy 'n Middiemuis of 'n Middieman?
http://www.youtube.com/watch?v=rNT9BI7akK4
 
Jeugskou

MIDDIES KAN BOER!!

JEUGSKOUWENNERS:  03 MAART 2011 ERMELO

·        Sherise du Preez :              2de algeheel in perdeafdeling

·        Hein Engelbrecht              :              2de algeheel in skaapafdeling

·        Eduan Naudé en                              3de plek behaal in skaapafdeling

·        J.M. Rheeder                     :              4de plek behaal in skaapafdeling

·        Sheldine de Lange

en Sonja Coetzee              :              Weer afdeling met konyne

·        Andrea Potgieter              :              2de algeheel in hoenderafdeling

·        Morné de Lange              :              1ste algeheel in die duiwe afdeling

Die vleisbeesafdeling het groot kompetisie opgelewer.  Middies het hul goed van hul taak gekwyt:

v  Heinrich Roos

v  Charles Venter

v  Juan Duminey

v  Gerlu Roos

v  Michael Lingen

v  Hendrik Appelgryn

v  Maritz Breytenbach

Stiaan Heyns en Marchel Basson wen die Junior Vleisbees Afdeling.

 

 

 

 

Lees Meer...
 
Middies boer vooruit!

 JEUGSKOU 2011

Die volgende MHS leerders het presteer op die Nasionale Jeugskou. 

 

Bokke-afdeling:
Derde plek algeheel:  Aletia Pansegrouw, Alicia Giorgiutti,  Franco de Lange

 alicia_gioritti_aletia_pansegrouw_franco_de_lange.jpg
Konyne-afdeling:
Tweede plek algeheel: Sheldine de Lange
Vierde plek algeheel: Sonja Coetzee
sonja_coetzee.jpg 

Skape afdeling: 
Vierde plek:  Hein Engelbrecht

hein_engelbrecht.jpg
 
Varke-afdeling:

 ultzen_steytler_morne_de_lange.jpg

Eerste:  Morné de Lange
Tweede:  Ultzen Steytler
Derde:  Maritz Breytenbach

 
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4