MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
Middies het Talent 2011

Hoërskool Middelburg skep graag ʼn platform vir die skool se leerders wat hul talente ten toon stel op kultuurgebied.  

middies_got_talent_2011_web.jpg

Die inskrywings was oorweldigend en bevestig dan reeds ons vermoedens dat leerders op kompetisiebasis op kultuurgebied wil meeding.  Ons glo dat dit vir elkeen ʼn heerlike en leersame ondervind sal wees.

Daar is hoofsaaklik vier kompetisies:

•·       Uitvoerende kunste, wat sang, drama, instrumente en dans insluit.

•·       Beeldende kunste met ontwerp, beeldhou en skilder. 

•·   Opstelskryfkompetisie bied aan ons talentvolle skrywers die nodige blootstelling.

•·       Ons soek na ʼn Sjef wat koning kraai as dit by "snackies" kom.

In totaal is daar eintlik 9 kompetisies waaraan leerlinge kan deelneem en kan meeding vir ʼn eerste, tweede en derde prys.

Hoërskool Middelburg nooi die hele gemeenskap om agteroor te kom sit en saam met die leerders hul talente uit te leef.  U word ook getrakteer op ʼn pragtige kuns- en ontwerpuitstalling wat deel is van ons spogskool se vakke en uitmuntende onderrig daarin. 

Hierdie kompetisies vind tydens die eerste 3 weke van die Derde Kwartaal plaas.  

 
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4