Kultuur
Eisteddfod
Vier van Hoërskool Middelburg se leerlinge is uitgenooi na die onlangse Nasionale Eisteddfod kompetisie se Award Ceremony.

 

Lees Meer...
 
Koor
Ons koor is 'n iets waarop MHS baie trots is. Jaar na jaar word leerlinge gekies om Middelburg Hoërskool te verteenwoordig in die Mpumalanga jeug koor.
 
MIDDIES SE KULTUURTIER IS UIT SY HOK!

 MIDDIES SE KULTUURTIER IS UIT SY HOK! 

En sy kloue is uit - om jou nader te trek vir kultuur op 'n ander vlak.

Die vlak wat ons bedoel

is soos in baie koel:

jy Middie, gaan weer voel

hoe uniekheid deur jou spoel

hoe andersheid in jou woel,

hoe jy kan wees wat jy begeer

deur by ons te kom eksperimenteer.

Lees Meer...
 
Public Speaking
The English Public Speaking competition is held once a year to encourage pupils to participate and improve their English linguistic skills.
Lees Meer...
 
Redenaars

ATKV Nasionale Kompetisie...

ELSA KLEYNHANS het tydens die afgelope Nasionale ATKV Redenaars-kompetisie die Mpumalanga span verteenwoordig.

JUNIOR REDENAARS

 

Agter:  Chanté, Erard, Nicola

Voor: PG, Natasha

jnr._redenaars_2009.jpg

Lees Meer...
 
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Login Form





Lost Password?
Kalender
« < March 2010 > »
M T W T F S S
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31 1 2 3 4