MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
Koshuisgeld
Koshuistarief per leerling                        R 13 600.00

Kwartaal 1:   R 4 300.00

Kwartaal 2:   R 4 300.00

Kwartaal 3:   R 3 225.00

Kwartaal 4:   R 1 775.00

Breekskadedeposito van R250 vir nuwe inwoners eenmalig betaalbaar

Indien u nie van 'n debietorder gebruik maak nie, is die koshuisgelde in vier paaiemente vooruit betaalbaar, aan die begin van elke kwartaal.

 

Rekening besonderhede



Rekeningnaam: Hoërskool Middelburg
Bank: Eerste Nasionale Bank
Takkode: 270150
Tjekrekeningno: 621 646 152 32
Verwysing: Leerder se Naam, Van en Graad

Let asb daarop dat alle inbetalings in hierdie rekening steeds 'n betalings advies (internetuitdruk of bank depositostrokie) moet vergesel, hetsy d.m.v 'n faks, e-pos of per-hand-aflewering by die skoolfondskantoor.

Baie dankie vir u getroue samewerking. Skakel ons gerus vir enige navrae.

(Mev) Malinda Prinsloo
(Mev) Elsa van Wyk
SKOOLFONDSKANTOOR
 
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4