MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
Skooldrag

Ouers word versoek om die voorgeskrewe skooldrag by die amptelike leweransiers te koop. Dit bring  eenvormigheid wat absoluut noodsaaklik is. Ouers sal vind dat, kwaliteit in ag geneem, die beste waarde by die leweransiers verkry word.

Die amptelike leweransiers van Hoërskool Middelburg se skooldrag is: Die Lapa en Retiefs. Alle ander Middiedinge word ook by ons eie MIDDIEWINKEL op ons skoolterrein verkoop.  Kontak Antoinette Pratt vir enige navrae: 082 809 8504.

Die Lapa


(Oorkant Sanlam gebou)

Retiefs


(in die Eastdene Kompleks)

U kan ook sommige items (skoene, broeke, hemde, ens.) by Woolworths kry.

Dogters

  • Somersdrag

    • Wit hemp met kortmoue
    • Groen romp
    • Groen broekie
    • Kort wit sokkies
    • Kleurbaadjie (opsioneel)
    • Skooloortrektrui
  • Wintersdrag

    • Wit hemp met langmoue
    • Groen romp(dieselfde as somersdrag)
    • Groen broekie
    • Swart broekiekouse
    • Kleurbaadjie (opsioneel)
    • Swart dogtersskoollangbroek (geen denims of styfpassende broeke nie)
    • Sokkies wat by die langbroek pas
    • Skooldas
  • Swart skoene met bandjies oor die voet. Groen, wit, swart of geel haarlinte. Bruin haarknippies

Seuns

  • Somersdrag

    • Kakiehemp
    • Skooldas
    • Skooltrui of oortrektrui
    • Kleurbaadjie (opsioneel)
    • Kort kakiebroek
    • Groen skoolkouse met skoolkleure (nie rugbykouse nie)
  • Wintersdrag

    • Wit hemp
    • Skooldas
    • Groen skooltrui
    • Kleurbaadjie (opsioneel)
    • Grys langbroek (Gr 8 en 9)
    • Swart langbroek vir seniors
    • Sokkies wat by die langbroek pas
  • Swart toerygskoene (nie stewels of opgeboude skoene nie)
 
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4