middies sport

Tennis

Middies Tennis Logo Groen

Middelburg Hoërskool was geseënd om die afgelope twee seisoene baie nuwe tennisspelers by te kry. Ons spog in 2019 met twee nuwe vuurwarm afrigters, juffrou Christelle le Roux en juffrou Annika Prinsloo. Hou gerus Middies se tennisspelers dop, ons sien uit na dit wat die nuwe seisoen bring.