Fasiliteite

Middie-Kampus

Middie-Kampus



Op die MIDDIE-KAMPUS sal jy die volgende kry:
  • Ten volle toegeruste gimnasium
  • Hoë kwaliteit hokkievelde
  • Muurbalbaan
  • Swembad
  • Binnenshuise skietbaan
  • Atletiekbaan en pawiljoen vir 6000 toeskouers
  • Spreiligte op sportveld
  • Klubhuise vir rugby, hokkie, netbal en krieket
  • Rugby- en krieketvelde
  • Binnenshuise krieketnette
  • Skoolklerewinkel op kampus
  • Middie-koshuise op die terrein
  • Voorspoed Restaurant
  • Snoepie
  • Middies Sport Spesifieke Instituut

Terreinplan

Terreinplan 2015 Medium