Fasiliteite

Klaskamers en IT

DSC 0303 Medium

MHS se klasse is goed toegerus:
• Saal met dataprojektor
• 3 IT-sentrums
• Gerekenariseerde leeslaboratorium
• Klaskamers met interaktiewe witborde, internettoegang en dataprojektors
• Mediasentrum toegerus met internettoegang en drukkers
• Goedtoegeruste Wetenskaplaboratoriums (vir Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe)

IMG 7490 Medium