Middie-Kampus
Middie-Kampus
Op die MIDDIE-KAMPUS sal jy die volgende kry:
- Ten volle toegeruste gimnasium
- Hoë kwaliteit hokkievelde
- Muurbalbaan
- Swembad
- Binnenshuise skietbaan
- Atletiekbaan en pawiljoen vir 6000 toeskouers
- Spreiligte op sportveld
- Klubhuise vir rugby, hokkie, netbal en krieket
- Rugby- en krieketvelde
- Binnenshuise krieketnette
- Skoolklerewinkel op kampus
- Middie-koshuise op die terrein
- Voorspoed Restaurant
- Snoepie
- Middies Sport Spesifieke Instituut
Terreinplan
