KRIEKET

o/14 A MHS wen met 5 paaltjies teen HTS Witbank. HTSW 94 almal uit. MHS 98 vir 5.

o/15 A krieket wen met 10 paaltjies teen Hoërskool Hoogenhout. Hoogenhout kolf 1ste 46/10 na 12 beurte. MHS 49/0 na 9 beurte.
Eerste span wen Hoogenhout met 29 lopies. David Blenkinsop teken 102 lopies aan. Andrew Martin teken 63 lopies aan in 'n vennootskap van 132. Aiden Vandenbrouck vat 4 paaltjies en David Blenkinsop 3.

KRIEKETLIGA:

15B's vs HTSM - HTSM kolf eerste en is almal uit vir 126 lopies. MHS wen met twee paaltjies. Middies se beste bouler van die dag is MC Kühn met vier paaltjies vir 18 lopies. MC was ook die beste kolwer met 46 lopies van 40 balle. Hierdie seuns speel opwindende krieket en het elke oomblik geniet!

o/15B is naaswenners van die Nkangalastreek.

Derde krieketspan is ligawenners.

MHS dogterskrieketspan wen Cambridge met 6 paaltjies. Anke van Wyk teken 53 lopies aan (nun) en Nikita Evans neem drie paaltjies.

Alex Pretorius 15B Medium
Anke van Wyk Medium
DSC 0041 Medium
Vickus Smit 15B Medium