Middies-swemmers

L1949872 Medium  Stephani Viljoen Medium

Baie geluk aan Stephani Viljoen met 4x goud, 2x silwer en 2x rekords tydens die Interprovinsiale galaswemkampioenskap in Boksburg waar sy Mpumalanga verteenwoordig het.