Louise presteer by interprovinsiale toernooi in Potchefstroom.

Louise skeidsreg2 Medium

Nie net speel sy in die o18C provinsiale hokkiespan en word as die "spelers se speler van die dag" en die "afrigters se speler van die dag" aangewys nie, sy skeidsreg ook in dieselfde toernooi! 

Sy verwerf haar Level 1 en skeidsreg die finaal!