NWU - Pukke Prestige Super 16 Sportreeks FINAAL - UITSLAE

Gholf:

MHS se gholfers oorheers die Pukreeks en stap weg met 'n algehele eerste plek!

Individuele prestasies oor 18 gaatjies:

Chanelle Botha 77, AJ Meyer 78, Banele Mavuso 80, Johan van Niekerk 83. Die juniors is Evert Buurman 88, Arno Kruger 76, JP van der Linde 79 en Kyle van Rooyen 92. Die juniors was algeheel eerste met 'n allemintige 17 houe voorsprong voor hulle naaste teenstanders, die seniors is derde met een hou wat die tweede en derde plek skei. Hou hierdie kinders dop, die potensiaal loop groot.

Landloop:

Jnr meisies 6e en jnr seuns 7e Snr meisies 8e en seuns 3e

Skaak:

Juniors 2e. Seniors 8e Middies Junior skaakspan wen SILWER tydens PUK super 16 finaal! Weer-eens die regte skuif gemaak!

Sabeeha Small

Sabeehah Latif (Tennis).

Tennis:

Snr verloor 35 - 28 en is algeheel 4de. Jnrs verloor 38 - 25 en is algeheel 6de. Middies senior 1st team has done exceptionally well. We lost 35-28 and finished 4th in the Puk super sixteen. Well done to Ashleigh Wilson and Sabeehah Latif who have won all there matches in the Puk Super 16!!! JP van der Linde and Danzel Johnson showed tremendous spirit on the court! We're are proudly Middies!

christiaan Small

Christiaan Diedericks (Seunshokkie).

Seunshokkie:

  • Middies onder 15A hokkieseuns het algeheel 4de geëindig in die onder 16 ouderdom. Wedstrydtelling eindig Zwartkop 2-1 MHS.
  • Middies 1ste Hokkieseuns wen 3-2 teen Zwartkop! Doele aangeteken deur Christiaan Diedericks (2) en Denton Cant (1) Wen brons Eerste seunshokkie eindig 3de in Puk Super 16 finaal!

Netbal:

  • Eerstes verloor 23-28 teen HTSW (eindig 8)
  • Tweedes wen 21-15 teen Die Anker (eindig 7)
  • 17A verloor 19-21 teen Zwartkop (eindig 6)
  • 17B verloor 1-3 teen Zwartkop (eindig 8)
  • 16A wen 13-11 teen Wesvalia (eindig 5)
  • 16B verloor 15-17 teen Zwartkop (eindig 4)
  • 15A verloor 5-26 teen Gimmies (eindig 4)
  • 15B wen 16-9 teen HTSW (eindig 5)
  • 14A wen 18-17 teen Wesvalia (eindig 3de wen bronsmedaljes)
  • 14B verloor 13-19 teen Gimmies (eindig 6)

jane Small

Jané van der Wal (Dogtershokkie).

Dogtershokkie:

  • O/14A wen 5-0 teen Hugenote (MHS eindig algeheel 3de)
  • 0/14B speel gelykop 2-2 teen Hugenote. (MHS eindig 3de)
  • 0/15A wen 4-2 teen Hugenote, MHS eindig 3de
  • 0/15B wen 3-0 teen Die Anker, MHS eindig 1ste
  • 0/16 A wen 1-0 teen Potch Gimnasium, MHS eindig 1ste
  • 0/16B speel gelykop 1-1 teen Die Anker, MHS eindig 1ste
  • 2de span wen 1-0 teen Die Anker, MHS eindig 13de
  • 1stes wen 3-2 teen Hugenote, MHS eindig 3de
  • Eerstespanse doele is aangeteken deur Uyanda Mazibuko, Caylee Hannay en Jané van der Wal

eerstes Small

Chris Hanekom (Rugby).

Rugby:

  • 0/14 B verloor 0-60 teen Anker.
  • 0/14 A verloor 7-27 teen Hugenote
  • 15B wen 19-17 teen Potch Gm eindig 5de.  
  • 15A wen 22-12 teen Potch Gim eindig 3de.
  • 3de span wen 24-5 Zwartkops. Eindig 5de.
  • 16B verloor 15 -5 teen Zwartkop
  • 16A verloor 35-5 teen Hugenote
  • 4de MHS verloor  0-21 teen Potch Gimmies. Eindig 6 de plek.
  • 3des wen 24 - 5 teen Zwartkopen eindig 5de
  • 2 des eindig gelyk op 19 elk. Deel goud.
  • Eerstes halftyd 8-5 voor. Verloor wedstryd 11-17. Chris Hanekom teken alle punte aan en druk die enigste 3
  • MHS eerstes eindig 2de, Silwermedaljewenners.

Finale stand van punte:

  • MHS Kleinsporte: Derde
  • MHS Hokkie: Tweede
  • MHS Netbal:  Tweede
  • MHS Rugby: Vierde
  • ALGEHEEL:  DERDE