FNB Classic Clashes 2015

MHS bied met trots aan

FNB Classic Clashes

16 Mei 2015

Kapteine

Parkeerreëlings MHS: 16 Mei 2015:

  • Toegang en parkeerreëlings is as volg:
  • Toegang: Kinders: R10, Volwassenes: R20, Leerders in skooldrag: Gratis, Programme: Gratis
  • Parkering per voertuig: R20 
  • Hekke open om 07:00
  • Parkering beskikbaar op C en D velde van MHS, ingang in Wandererstraat. Voetgangerhek in John Magagulastraat (Toegang vir HTS leerders in skooldrag) Slegs eregaste met toegangsbandjie en parkeerkaartjie(deur MHS voorsien) sal toegang verkry in OR Tambostraat-ingang.
  • Geen alkohol sal op die skoolgrond toegelaat word nie.
  • Sekuriteit sal behartig word deur TITON.

Hier volg die program van die dag.Derby Program