NWU PUKKE Semi Finale

Skaak:

DSC 0178

Seniors verloor 5 - 0 teen Jeugland Juniors wen 3 - 2 teen Noordheuwel Die Juniors sal by PUK Finaal uitspeel vir eerste plek.

Tennis:

unnamed

Seniors verloor 35 - 28 teen Lichtenburg Juniors wen 51 - 12 teen Noordheuwel Albei die tennisspanne sal by PUK Finaal uitspeel vir derde of vierde plek.

Seunshokkie:

IMG 128345360091538

Juniors verloor in 'n spannende stryd wat op sudden death uitgeloop het met 1-0 teen Noordheuwel Die o/15 seunshokkie was vreeslik spannend. Einde van die wedsytryd  was die telling gelyk (albei spanne steeds nul elk), na 8 seconds weer gelyk....( elke span 3 doele).!!! MHS verloor na sudden death 1-0...Spelers, ouers en afrigters was die hele wedstryd op die punte van hulle stoele! Seniors verloor 1 - 0  teen Noordheuwel. Speler van die wedstryd: Jopie Kühn. Beide hierdie spanne sal vir plek 3 of 4 uitspeel by PUK Finaal.

Netbaluitslae:

unnamed 2

Eerstes verloor 25-38 teen Noordheuwel Tweedes verloor 16-17 teen Wonderboom 17A wen 29-10 teen Wonderboom 17B verloor 0-26 teen Noordheuwel 16A wen 33-7 teen Wonderboom 16B verloor 10-22 teen Noordheuwel 15A verloor 6-20 teen Noordheuwel 15B verloor  12-16 teen Lichtenburg 14A verloor 7-25 teen Noordheuwel 14B wen 18-8 teen Lichtenburg

Hokkiedogters:

DSC 0118

14A verloor Lichtenburg 1-3 14B verloor Lichtenburg 1-0 15A verloor Lichtenburg 2-3 ( 8sec ) 15B wen Noordheuwel 2-1 16A wen Lichtenburg 1-0 16B wen Lichtenburg 1-0 2e wen Wonderboom 1-0 1e verloor Noordheuwel 1-2

o/15B, 16A en 16B sal by PUK Finaal uitspeel vir eerste of tweede plek, 14A, 14B, 15A en 1stes sal vir 3 of 4 uitspeel.

Rugby:

Jacques le Roux

14B ver 19-24 Lichtenburg 14A ver 7-36 Lichtenburg 15B wen 7-5 Lichtenburg 15A ver 7-24 Noordheuwel 16B ver 29-3 Lichtenburg 16A wen 20-7 Noordheuwel 4de wen 19-7 Wonderboom 3de wen 7-3 Wonderboom 2de wen 21-7 Lichtenburg 1ste wen 16-13 Wonderboom

Puntemakers van 1stes: Drieë:  Jaco Jacobsz,  Doelskop: Ruben Roodt, Strafskoppe: Chris Hanekom (2) Ruben Roodt (1)

Die eerste en tweede rugbyspanne sal by PUK Finaal uitspeel vir eerste of tweede plek.