Middie Gr 8 - 2016

Jy het die res gesien.
Vandag is jy deur die beste bedien.
Vul dadelik in jou vorm!
Middies is die norm!
Wil jy deel van die beste wees?
Maak jou hoërskooldae 'n absolute fees!

Doen aansoek hier.