Op ‘n stil wintersaand in Middieland is ons jaarlikse skoonhede aangewys tydens ‘n spoggeleentheid in die skoolsaal.
Nadat al die deelnemers hulle beste voetjie op die loopplank voorgesit het en die beoordelaars probeer bekoor het met hulle  persoonlikhede, is die volgende wenners aangewys:

Mej MHS 1 Medium

Mej. MHS vir 2017 is die sprankelende Lilia du Plessis. Die eerste prinses is Nikita Victor (links agter) en die tweede prinses is Rihani Lombard (regs agter).

Mej MHS 2 Medium

Mej. Mini-tiener vir 2017 is Mia Potgieter. Haar eerste prinses is Nondamiso Shabangu (links agter) en die tweede prinses is Marli Botha (regs agter).

Mnr MHS foto 1 Medium

Mnr. Macho vir 2017 is die sjaramante Robert Du Toit. Die eerste prins is Smiley Mosia (links agter) en die eerste prins is Unathi Poyo (regs agter).

Mnr MHS foto 2 Medium

Mnr. Persoonlikheid vir 2017 is Sifiso Ndlamini. Die eerste prins is Silas Nkgapele (links agter) en die tweede prins is Jan Joubert (regs agter).