MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
Vakkeuses

Graad 8 en 9


Verpligte NCS Leerareas : 



Graad 10, 11 en 12

  • Tegnologie
  • Kuns en Kultuur
  • Natuurwetenskappe
  • Lewensoriëntering
  • Menslike -en sosiale wetenskappe
  • Ekonomiese en Bestuurwetenskappe
  • Wiskunde Geltterdheid en Wiskunde
  • Taalgeletterdheid en kommunikasie


Om 'n Nasionale Senior Sertifikaat te verwerf,moet 'n leerling 7 vakke neem

 

Verpligte Vakke

  • Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal
  • Engels Huistaal of Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
  • Lewensoriëntering

Minimum Slaagvereiste 40% Eerste taal, 30% Tweede Taal, 30% Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid, 40% Lewensoriëntering

Keuse Vakke ( Moet 3 kies)

  • Wetenskap
  • Lewenswetenskappe
  • Geografie
  • Rekeningkunde
  • Toerisme
  • Gasvryheidstudies (Hotel)
  • Landbouwetenskappe en landboutegnologie
  • Ontwerp
  • Visuele Kuns
  • Inligtingstegnologie
  • Rekenaarsgebruikstegnologie
  • Besigheidstudie
  • Ingenieursgrafika- en ontwerp

Minimum Slaagvereistes 40% in een van die keuse vakke en ten minste 30% in die oorblywende 2 Vakke

 
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4