Graad 12 Akademiese Prysuitdeling 2010
img_6856.jpg 

Bianca Jansen

Erekleure:  Goud

Nommer 1 op die Top 10 met ‘n gemiddeld van 90,8%

Prestasiesertifikate:

Beste prestasie Afrikaans eerste Addisionele Taal:  90,5%  (Tiaan Vosloo trofee)

English Home Language:   88,5%    (Du Plooy trofee)

Lewenswetenskappe:     95,3%   (Wisseltrofee)

Fisiese Wetenskappe:     90,5%   (Rikus Stander trofee)

Sy ontvang ook die trofee vir die DUX leerling Graad 12

Verdere akademiese toekennings Graad 12:

Silwer DUX:  Dwayne Mattison

Brons DUX:  Marthinus Viljoen

•·       Bernice Taljaard ontvang ‘n spesiale beurstoekenning vir die Universiteit van Stellenbosch asook die Van Rheede van Oudtshoorn trofee vir die beste senior leerling in Engels Eerste Addisionele Taal en ook die Muhanga Mines Wisseltrofee vir Besigheidstudies.

•·       Angelique Smit ontvang die Kobus Terblanche trofee vir deursettingsvermoë.

•·       Isabel Bronkhorst ontvang die AKPOL trofee vir die beste senior leerling in  Afrikaans Huistaal asook die Abel Bronkhorst trofee vir Visuele Kuns.

•·       Mart-Mari du Bruyn ontvang die Bronkhorst trofee vir Geografie Graad 12.

•·       Micke Gouws:  Beste leerling Graad 12 Toerisme

•·       Erik Botha ontvang die Wessel Beneke trofee vir die beste senior landbou student

•·       Michanke du Preez ontvang die Natie Lundall trofee vir Rekenaar Toepassings Tegnologie asook die Khanhym Wisseltrofee vir Gasvryheidstudies.

•·       Die BDO Wisseltrofee vir Rekeningkunde gaan aan Dwayne Mattison.

•·       Natasha van Schalkwyk ontvang die Stofberg trofee vir die leerling wat die skool se beeld op kultuurgebied die beste uitgedra het.

•·       Elsa Kleynhans ontvang die Rapportryers trofee vir die beste redenaar.

•·       André Erasmus ontvang die Christa le Roux trofee vir Wiskunde.

•·       Die wisseltrofee vir die matriekseun met die hoogste gemiddeld gaan aan Dwayne Mattison.

•·       Claudia Goosen : Wisseltrofee vir Wiskundige Geletterdheid.

•·       Graad 12 Sjef van die Jaar is Vuaghan Claassen.

12 Jaar Getroue Skoolbesoek

•·       Izelri Marx

•·       Mart-Mari de Bruyn

•·       Quintin Badenhorst

•·       Karladeen Swart

 
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms - Afrikaans

doc Brief vir voornemende middies vir 2013

doc Toelatingsvorm

Skool toelating vorms -Engels

jpg Letter for application 2013

doc Application form mhs 2013

jpg Grade 8 2013

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Kalender

Onthou om die "School Communicator" dop te hou vir die nuutste gebeure!

Wat gebeur op Facebook?