Graad 12 Akademiese- en Kultuurprysuitdeling 2011

Vereistes vir akademiese toekennings:

·       Beste prestasie in elke vak

·       Vir akademiese half-erekleure Graad 12:   70% - 74%

·       Vir erekleure Graad 12:

§  Brons: 75% - 79% of 5 A's+ (7 vakke)

§  Silwer: 80% - 84%

§  Goud:  85% -

Graad 8 Kultuur Erekleure:

Jo Hoogenboezem

Half Erekleure:  Produksie

Elani Nell

Erekleure Brons:  Kultuur: Verwerf 17 Diplomas by Nasionale Eisteddfod. Kategorieëwenner in volgende:  Jazz, Pop Musiek, Disco, Folk en Inspirationl.  Mei 2011 aangewys as die No. 4 op Jnr. Top 10 Contempory/Crossover musiek.  Nommer 1 op Mpumalanga Snr. Top 5.  Algeheel Beste Senior kunstenaar asook beste Snr. Kunstenaar Contemporary Afdeling.

Alzena Weidemann

Erekleure Brons:  Landsdiens Nasionaal

Suné Mostert

Erekleure - Brons:  Mpumalanga Jeugkoor

Lungile Skosana

Erekleure - Brons:  Mpumalanga Jeugkoor

Graad 9 Kultuur Erekleure:

Hendri Jacobs

Half Erekleure:  Produksie

Ruben Zwart

Erekleure - Brons:  Mpumalanga Jeugkoor

Lauren Ludick

Erekleure - Brons:  Mpumalanga Jeugkoor

Elmar van Wyk

Erekleure - Brons:  Landsdiens Nasionaal

Graad 10 Kultuur Erekleure:

PG Kruger

Half Erekleure:  Produksie

Mariska Posthumus

Half Erekleure:  Kultuur:  Verwerf 1 Goud en 3 Diplomas by Nasionale Eisteddfod.

Elmaric Posthumus

Erekleure Silwer:  3 Jaar Mpumalanga Jeugkoor

Marelise Swanepoel

Erekleure Silwer:  3 Jaar Mpumalanga Jeugkoor

René Vermaak

Erekleure Silwer:  3 Jaar Mpumalanga Jeugkoor

Lindo Mathibela

Erekleure Silwer:  3 Jaar Mpumalanga Jeugkoor

Graad 11 Kultuur Erekleure:

Benedict Mogiba

Half-erekleure:  Produksie

Erard van den Heever

Half-erekleure:  Produksie

Leandré Muller

Half-erekleure:  Kultuur:  Moot Court.  Kom 2de in Mpumalanga en gaan deur na Nasionale Moot Court.

 

Ernst Brandmuller

 

Half-erekleure:  Kultuur:  Moot Court.  Kom 2de in Mpumalanga en gaan deur na Nasionale Moot Court.

Cherise van Zyl

Erekleure Brons:  Mpumalanga Jeugkoor

Lindo Skosana

Erekleure Silwer:  4 Jaar Mpumalanga Jeugkoor

Lorraine Cloete

Ereklere Silwer:  4 Jaar Mpumalanga Jeugkoor

 

Natasha van Schalkwyk

 

Erekleure Silwer:  Verwerf 1 goud en 10 diplomas asook 4 Prestige Sertifikate by Nasionale Esteddfods.  Kategoriewenner in Afr. Dramatiese Monoloog en kategoriewenner in English Poetry Lyric.  Algehele wenner in Afdeling Speech en Drama en No.2 op Senior Top 5.  No. 3 kandidaat in Top Tien vir Snr. Dans in die land.  Senior mees veelsydigste deelnemer van die 2011 Standard Bank Eisteddfod te Nelspruit. 

Graad 12 Erekleure:

Jandré Kruger

Half Erekleure - Produksie

Charlé Alberts

Half Erekleure - Akademie

Ragosebo Selwane

Half Erekleure - Akademie

Claudia de Beer

Half Erekleure - Akademie

Louise Barnes

Half Erekleure - Akademie

Bibi Mohammed

Half Erekleure - Akademie

Johandré Stronkhorst

Half Erekleure - Akademie

Bernard Coetser

Half Erekleure - Akademie

Prestasiesertifikaat:  Beste prestasie Landbou Tegnologie - 88%

Izak Uys

Half Erekleure Produksie

Half Erekleure:  Akademie

Pierre Jacobs

Half Erekleure:  Produksie

Half Erekleure:  Akademie

Minette Zwart

Half Erekleure Akademie

Prestasiesertifikaat:  Beste Prestasie Toerisme - 83%

Chrizelda Stevens

Half  Erekleure: Akademie

Juané vd Walt

Half Erekleure: Akademie

Prestasiesertifikaat:  Beste Prestasie Toerisme - 83%

Angelique Esterhuizen

Half Erekleure:  Akademie

Mariska Venter

Half Erekleure: Akademie

Tanya Odendaal

Half Erekleure: Akademie

Chanielle Steyn

Half Erekleure: Akademie

Zander Grobler

Half Erekleure: Akademie

Carmen Cross

Half Erekleure: Akademie

Simoné Roodt

Half Erekleure: Akademie

Andrew Robson

Half Erekleure: Akademie

Soné Viljoen

Half Erekleure: Akademie

Nickien Naudé

Erekleure Brons: Akademie

Shandré Grobbelaar

Erekleure Brons: Akademie

Hishaam Paulse

Erekleure Brons: Akademie

Tharien de Klerk

Erekleure Brons: Akademie

Leon Fouché

Half-Erekleure: Produksie

Erekleure Brons:  Akademie

Prestasiesertifikaat:  Beste prestasie Bedryfstudies - 78%

Danielle du Toit

Half -Erekleure: Produksie

Erekleure Brons:  Akademie

 

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Visuele Kuns 89%

                              

Erekleure Silwer: Verwerf 2 goud, 2 x eerste plekke, 2 x tweede plekke en 1      derde plek by die South African Championships of Performing Arts en is gekies om Los Angeles toe te gaan.

 

Ilze Botes

 

Half Erekleure: Produksie Erekleure Brons: Akademie

                    

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Wiskundige Geletterdheid - 87%

Chereé Maxted

Erekleure Brons: Akademie

Marietjie McDonald

Erekleure Silwer: Akademie

Prestasiesertifikate: Beste prestasie Rekenaar Toepassings Tegnologie    92%,  Gasvryheidstudies 88%.

Monique Pieterse

Erekleure Silwer: Akademie

Monique Prinsloo

Erekleure Silwer:  Akademie 

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Ontwerp - 89%

Anelia de Kock

Erekleure Silwer: Akademie

Duart Teessen

Erekleure Silwer:  Akademie

 Rachelle Deale

Erekleure Silwer:  Akademie

Mark Backer

Erekleure Silwer:  Akademie

Belinda du Plessis

Erekleure Silwer:  Akademie Top Tien - 82%

Prestasiesertifikaat:  Best Achievement Afrikaans First Additional Language - 85%

Antoinette Lottering

Erekleure Silwer:  5 Jaar Landsdiens Nasionaal asook onderhoofleidster vir 2011.

Erekleure Silwer:  5 Jaar Mpumalanga Jeugkoor.  Hoofmeisie van Mpumalanga Jeugkoor.

Erekleure Silwer:  Akademie Top Tien - 83%

Crystal Erichsen

Erekleure Silwer:  Akademie Top Tien - 83%

Prestasiesertifikaat:  Best Achievement Life Orientation - 96%

Muhammed Tayob

Erekleure Silwer:  Akademie Top Tien - 84%

Prestasiesertifikaat:  Best achievement Accounting - 89%

Diaan Nell

Erekleure Goud:  Akademie Top Tien - 84%

Prestasiesertifikate:  Beste prestasie Fisiese Wetenskap - 85%

Beste prestasie Inligtingstegnologie - 83%

Inge Kleinhans                

Erekleure Goud:  Akademie Top Tien - 85%

Jessica Röder

Erekleure Goud:  Akademie Top Tien - 85%

Karla-Mart Beyers   

Erekleure Goud:  Akademie Top Tien-86%

Prestasiesertifikaat:  Beste prestasie Geografie - 87%

 

Ashrima Rampersad

 

Erekleure Goud:  Akademie Top Tien - 88%

Prestasiesertifikate:  Best achievement Life Sciences - 93%

English Home Language - 87%

Life Orientation - 96%

 

WISSELTROFEë:

1.     Die Bronkhorst trofee vir Geografie - Graad 12      :           Karla-Mart Beyers

2.     Die v.d. Westhuizen & v.d. Merwe trofee vir

die beste leerling in Graad 12 - Toerisme               :           Juané v.d. Walt en Minette Zwart

                                                                                                

3.     Die Wessel Beneke-trofee vir die beste Senior

Landboustudent                                                        :           Adriaan Stapelberg

4.     Die Abel Bronkhorst-trofee vir Visuele Kuns           :           Danielle du Toit

5.     Die Kobus Terblanche-trofee vir Deursettingsvermoë:       Jean-Marie Joubert

6.     Die Wisseltrofee vir die matriekseun met hoogste gemiddeld:  Diaan Nell

7.     Wisseltrofee vir Inligtingstegnologie                                    :           Diaan Nell

8.     Muhanga Mines Wisseltrofee vir Besigheidstudies :           Leon Fouché

9.     Wisseltrofee vir Ontwerp                                          :           Monique Prinsloo

10.  Wisseltrofee vir Wiskunde Geletterdheid                :           Ilze Botes

11.  Kanhym Wisseltrofee vir Gasvryheidstudies            :           Marietjie McDonald

12.  Natie Lundall-trofee vir Rekenaar Toepassings

Tegnologie                                                                  :           Marietjie McDonald

13.  Wisseltrofee vir die Graad 12 Sjef van die Jaar       :           Marietjie McDonald

14.  BDO Wisseltrofee vir Rekeningkunde                      :           Muhammed Tayob

15.  Wisseltrofee vir Lewenswetenskappe Graad 12      :           Ashrima Rampersad

16.  Du Plooy-trofee vir English Home Language Gr.12  :           Ashrima Rampersad

17.  Tiaan Vosloo-trofee vir Afrikaans Eerste Add. Taal Gr.12: Belinda du Plessis

18.  Rikus Stander-trofee vir Fisiese Wetenskap Gr.12  :           Elsa Kleynhans en Diaan Nell

                                                                                       Diaan 

DUX-LEERLING:  Graad 12 (2011)                                          :           Elsa Kleynhans

v Erekleure Goud:  Akademie.  Nommer 1 op die Top Tien - 90%

v Prestasiesertifikaat: Redenaars Senior Wenner. Sy is die Mpumalangawenner en dring dan ook deur na die finaal van die ATKV in Stellenbosch.

v Prestasiesertifikate:  Beste prestasie in Fisiese Wetenskap - 85%, Afrikaans Huistaal - 92%, English First Additional Language - 87% en Wiskunde - 96%.

v Half-Erekleure:  Kultuur:  3 Goue Sertifikate verwerf by die Pretoria Eisteddfod.  Sy is ook 3de in die landswye sangkompetisie vir Radio Kansel.

v Half-Erekleure:  Produksie:  Sy het ook die Produksie:  Van Mozart tot Parow geskryf.

Sy ontvang die volgende trofeë:

*     Die Rapportryers trofee vir die beste redenaar.

*     Die Stofberg trofee vir die leerling wat die skool se beeld op kultuurgebied die beste uitgedra het.

*     Die AKPOL-trofee vir die beste Senior leerling in Afrikaans Huistaal.  Hiermee saam ‘n boekprys van die Afrikaner Bond.

*     Die Van Rheede van Oudtshoorn trofee vir die beste Senior leerling in Engels Eerste Addisionele Taal.

*     Die Christa le Roux-trofee vir Wiskunde.

*     Die trofee vir die DUX-leerling Graad 12.

SY ONTVANG ‘N SPESIALE BEURSTOEKENNING VIR DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH WAAR SY BCOM LLB GAAN STUDEER vanaf Mnr. Gerhard Muller.

elsa_kleynhans.jpg 

VERDERE AKADEMIESE TOEKENNINGS IN GRAAD 12:

·       Silwer: Ashrima Rampersad

·       Brons:  Karla-Mart Beyers

 

 

 

 

 


 
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms - Afrikaans

doc Brief vir voornemende middies vir 2013

doc Toelatingsvorm

Skool toelating vorms -Engels

jpg Letter for application 2013

doc Application form mhs 2013

jpg Grade 8 2013

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Kalender

Onthou om die "School Communicator" dop te hou vir die nuutste gebeure!

Wat gebeur op Facebook?