MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Dux Leerlinge 2010

Die volgende leerlinge is ons top presteerders en Dux-Leerlinge in Graad 8 – Graad 11 en ontvang ‘n goue medalje van die skool.

Graad 8: Leandi Van Der Linde

· Erekleure Silwer: Akademie en Meriete Toekenning Top Tien 91,3 %

·Ontvang Prestasie Sertifikate vir:  Beste Prestasie Afrikaans Huistaal 88%; Tegnologie 97%   

 

Graad 9: Mieke Bronkhorst

· Erekleure Brons: Akademie en Meriete Toekenning Top Tien 88,3%

·Ontvang Prestasie Sertifikate vir: Beste Prestasie Afrikaans Huistaal 91%; Engels Eerste Addisionele Taal 84%; Kuns & Kultuur 95%; Lewensoriëntering 97%

·Ontvang ook die Akpol Trofee vir beste leerling in Afrikaans Huistaal Graad 9

 

Graad 10: Elsa Kleynhans

 ·Erekleure Goud: Akademie en Meriete Toekenning Top Tien 91%

·Ontvang Prestasie Sertifikate vir: Beste Prestasie Afrikaans Huistaal 90%; English First Additional Language 89%; Rekeningkunde 96%

·Ontvang ook die Robert Curlewis Wisseltrofee vir die beste Graad 10 leerling in Wiskunde

 

Graad 11: Bianca Jansen

·Erekleure Silwer: Akademie en Meriete Toekenning Top Tien 88,1%

·Ontvang Prestasie Sertifikate vir: Beste Prestasie English Home Language 86%; Afrikaans Eerste  Addisionele Taal 90%; Lewenswetenskap 92%

 
Sport - Shop