MHS Skoollied
Hoof Indeks
Tuisblad
Kalender
Fotos
Kontak Ons
Informasie
Inligting
Sport
Kultuur
Akademie
Landbou
Koshuise
Oud Middies
Nuus
Nuusbriewe
Toelatingsvorms

Skool toelating vorms

doc Afrikaans

doc Engels

Koshuis toelating vorms

pdf Afrikaans 70.14 Kb

Epos :  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it  

Login Form





Lost Password?
Eerste skooldag 2012: ROEKIES + Leerlingraad
eerste_skooldag_2012.jpg
 
Matriekuitslae 2011
Matrieks 2011 se uitslae:
 Van die 160 matrikulante wat die NSS eksamen by MHS geskryf het, slaag almal behalwe twee leerders wie se uitslae onvolledig is. Dit gee ons 'n slaagsyfer van 99,375%. 
 
263 A simbole,
242 B simbole,
248 C simbole.

Ons toppresteerders se uitslae is as volg:
Elsa Kleynhans: 9 Onderskeidings
Diaan Nell: 8 Onderskeidings
Karla-Mart Beyers: 7 Onderskeidings
Rachelle Deale: 7 Onderskeidings
Jessica Roder: 7 Onderskeidings
Crystal Erichsen, Monique Pieterse, Hishaam Paulse, Ashrima Rampersad het elk 6 A's losgeskryf.
Danielle du Toit, Ilze Botes, Inge Kleynhans, Cheree Maxted en Duart Teessen het elk 5 onderskeidings!
Die leerders wat elk 4 onderskeidings behaal het is:
Leon Fouche, Belinda du Plessis, Chandre Grobbelaar, Antoinette Lottering, Marietjie McDonald, Monique Prinsloo, en Muhammed Tayob.
Die volgende leerders het elk 3 A's:
Anelia de Kock, Mia Koster, Carmen Cross, Bernard Coetser, Claudia de Beer, Nickien Naude, Simone Roodt, Michelle Ruthven, Izak Uys, Sone Viljoen en Mark Backer. 
 
84 matrikulante het universiteitsvrystelling, 'n verdere 71 kwalifiseer vir ander tersiere onderrig.
 
Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders. Mag jou toekoms blink en rooskleurig wees. Ons hou jou dop en hoor graag gereeld van jou!matriekvreugde.jpg 
 
Middie Nuusbrokkies
school-comunicatr.jpg
Sport - Shop
Facebook
facebook.png
Middelburg Sevens
Sę Jou Sę
My Gunsteling Sportsoort is:
 
Kalender
« < February 2012 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4